Nopal Carbon Farming, in samewerking met die Namibiese raad vir die bevordering van beleggings en ontwikkeling (NIPDB), het Donderdag ’n sooispitseremonie van hul ...
Huldeblyke en medelye het uit landbougeledere ingestroom ter ere van wyle stigterspresident Sam Nujoma (95) wat op Saterdag 8 Februarie in 'n Windhoekse hospitaal gesterf ...
Verskeie Namibiese jaglui het Europa se grootste jagskou, Jagd & Hund in Dortmund, Duitsland, bygewoon. Die Namibië Professionele Jagtersvereniging (Napha) was deur sy ...
Die minister van die omgewing, bosbou en toerisme, Pohamba Shifeta, het bevestig dat ’n groot boom – wat verlede jaar in Helao Nafidi in die Ohangwenastreek afgekap is – ...
Namibia's aspirations of becoming a major oil producer have encountered a significant hurdle after Shell wrote off US$400 million related to an unsuccessful well in the ...
’n Lugopnameprojek is tydens die afgelope feesseisoen in die Kunenestreek onderneem met die doel om enige tekens van stropery op te spoor. Sleutelbewaringsvennote het aan ...
’n Vermeende veedief van Keetmanshoop, die 41-jarige André Blaauw, is Vrydag in die Aranos-landdroshof in die Hardapstreek op borgtog van N$15 000 vrygelaat en ’n ...
Farmers need to adopt appropriate management strategies to circumvent possible adverse conditions during the rainy season.Technical advisor for livestock and rangeland ...
Photizo Patisserie along Sam Nujoma Drive in Klein Windhoek has become a beacon of luxury and culinary excellence since its opening in July 2023. Named after the Greek word ...
Die trane lê vlak op Omaruru Game Lodge ná die dood van Sammy, die geliefde kameelperd wat soveel meer as net ’n toeriste-aantreklikheid was. Sammy se lewe is ...
Denmark plans a US$1.1bn (almost N$19 billion) subsidy package to accelerate the launch of a 340 km hydrogen pipeline to Germany. The Danish ministry of climate, energy ...