Abraham Wilson, vermeende leiersfiguur in die misdaadonderneming The Firm, is Vrydagoggend in die Pollsmoor-gevangenis dood.
Kabelo Kekana (20) van die Rivoni-skool vir blindes in Louis Trichardt, Limpopo, het Maandag ná die ontbyt vir ...
Ruud van Nistelrooy gaan volgende maand terugkeer na Old Trafford, maar dié keer as afrigter van Manchester United se ...
Die departement van minerale en petroleumbronne gaan bykans R12 miljoen opdok om onwettige myners, wat in ’n myn in die ...
Die mense wat verantwoordelik is vir die verkoop van matriekuitslae voor dit deur die departement van basiese onderwys ...
'Ons is die enigste span onder die top-25 wat in die laaste paar jaar nie aan ’n Grand Tour deelgeneem het nie.' ...
In die aanloop tot die heropening van skole Woensdag het ’n groep ouers en gemeenskapslede Maandag ’n laerskool in Ceres ...
Die polisie in die Baai ondersoek ses sake van moord en ’n saak van poging tot moord nadat ses mense Sondag in Veeplaas, ...
Die 2024-matrikulante van Midstream College in Centurion, Gauteng, het skoonskip gemaak met hul uitmuntende prestasies. Dié ...
Staatskole moet summier ophou om kandidate wat waarskynlik nie die eksamen gaan slaag nie, te weerhou om dit te skryf.
Suid-Afrika gaan vanjaar se G20-leiersberaad in die land gebruik om sy toerismepotensiaal aktief te bevorder, sê pres. Cyril ...
Dit was nie ’n seepgladde reis om een van die land se toppresteerders te wees nie, maar dit was die moeite werd.