News

As deel van Afrikaans se 100ste verjaarsdag as amptelike taal word nege reuseletters wat die woord "Afrikaans" uitspel tans by die Taalmonument in die Paarl uitgestal. Die Afrikaans Amptelik ...
Van die eerste Afrikaanse woorde wat reeds in 1559 opgeteken is, sluit plantname soos "kanna", "boegoe" en "dagga" in, om maar 'n paar te noem. In 'n splinternuwe potgooi-reeks delf Jacaranda FM diep ...
Die ATKV Heidelberg-tak is reeds druk besig om te sorg dat die 100ste jaar van Afrikaans behoorlik gevier gaan word in Heidelberg en ander erfenis gebiede. Afrikaans, ‘n taal wat sy oorsprong het uit ...
Kotzee het verlede jaar tweede plek behaal in die Ink, Skryf in Afrikaans-kompetisie vir volwassenes met haar vermoë om fyn te weef met woorde. Ink is ’n onafhanklike webwerf wat ’n tuiste bied vir ...
Groot druk op die ANC, insluitend die VF Plus se direkte vrae daaroor in die parlement aan pres. Cyril Ramaphosa, het klaarblyklik vir eers die stryd om die behoud van Afrikaans in die taalmonument se ...
/ MEDIA STATEMENT / The content on this page is not written by Polity.org.za, but is supplied by third parties. This content does not constitute news reporting by Polity.org.za. The DA is concerned ...
taalmonument (taal-mo-nu-ment) s.nw., taalmonumente. 1 Struktuur opgerig om ’n taal te gedenk: Die feit dat daar so iets soos ’n taalmonument opgerig is, bewys hoeveel geesdrif vir hul taal daar onder ...
ATM director Michael Jonas and council chair Jean Meiring write that the bad old days when the Afrikaans Language Museum and Monument (ATM) was associated with Afrikaner nationalism are long gone and ...
/ MEDIA STATEMENT / The content on this page is not written by Polity.org.za, but is supplied by third parties. This content does not constitute news reporting by Polity.org.za. The DA has written to ...
DIE raad van die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) het in die week vir twee dae vir die eerste keer in die Paarl vergader. Dit kom nadat berigte van 'n voorgestelde naamsverandering vir die ...
Tydens vanoggend se geskiedkundige “Wys jou STaal” protes-konsert in die Paarl het die DA ‘n beroep gedoen op ANC Minister Nathi Mthethwa om beheer oor die Afrikaanse Taalmonument aan die DA-beheerde ...
The DA is protesting over plans to remove the word Afrikaans from the Taal Monument's name. More than 9 000 supporters have signed a petition to stop the name change. The Afrikaans Language Museum and ...