Hoërskool Labori in die Paarl het hul beste matriekslaagsyfer van die afgelope drie jaar gevier en spog met ’n 98,1%.