Die 100 gewildste Afrikaanse gedigte is pas vir die eerste keer per stemming aangewys. ’n Webwerf is daarvoor geskep en ’n bundel en CD is op pad. Danie Marais het ’n rits vooraanstaande digters insae ...